Gespreksforum

 

Deel asseblief jou standpunte, opinies en stimulerende vrae wat bespreking uitlok met ons.

Ons verwelkom bydraes uit alle oorde.  As jy gesprek wil stimuleer aan die hand van 'n lang artikel of redenasie, gaan soos volg te werk:

1) Publiseer jou "lang relaas" op jou eie blog of op Facebook, of laat plaas dit as 'n artikel onder ons eie "Waaroor ons Besin"-bladsye.  E-pos die artikel aan die persoon wie se adres genoem word by Religie, Individu, Kosmos of Samelewing - waar jy ook al dink jou artikel tuis hoort. 
2) Formuleer 'n bondige, stimulerende vraag of stelling aan die hand van jou artikel en begin 'n nuwe draad op die Gespreksforum.
3) Plaas 'n skakel op die forum sodat diegene wat belangstel, dit daar (op jou blog of Facebook, of onder "Waaroor ons Besin" kan gaan lees.

Ons begin die Gespreksforum van nuuts af op ons nuwe webblad.  Daar sal eersdaags 'n seleksie van ons "Top Gesprekke uit die Argiewe" ook geplaas word.

 


OnderwerpBegin DeurBegin DatumKommentaar
Afrikaanssprekende mense se behoefte na 'n Nuwe Spirituele lewensbeskouingJaco SteynSo 13 Mei 123
Wat is "die goddelike"?TersiaMa 23 Apr 125
My kinders se erfenisBabsDi 17 Apr 120
Almal by Nuwe Hervormers ouer as 60Johan TalmaVr 06 Apr 124
Afrikaners en godsdiensSakkie SpangenbergVr 17 Feb 126
Hersiening van eerste kwartaal Midrand-byeenkomsteSakkie SpangenbergDo 16 Feb 121
EKSODUS ALLEGORIE EN JESUS MITE VAN DIE NUWE TESTAMENTMatt HeynsDi 07 Feb 127
Wat van ons kinders?ChristoDi 07 Feb 127
Wonderlike storiesSakkie SpangenbergMa 06 Feb 122
Ek wil eendag soos 'n dokter doodgaan...Antoinette EhmkeWo 01 Feb 122
Moet die Midrand byeenkomste nog voortgaan?Pieter CraffertDo 26 Jan 125
Wat is die NHN Gespreksforum se kanse op oorlewing?Antoinette EhmkeWo 25 Jan 1215
1

Begin nuwe gesprek

Onderwerp
Inhoud / stelling
U naam
Epos adres


++


"Once in a while it really hits people that they don't have to experience the world in the way they have been told to." -- Alan Keightley