Midrandbyeenkomste
|
Midrandbyeenkomste vind elke tweede Sondag vanaf 9.30 tot ±11.00 plaas. Deskundiges gee lesings oor interessante en relevante onderwerpe en agterna het die gehoor geleentheid om aan die bespreking deel te neem. Die byeenkomste dien as ‘n forum ter bevordering van oop gesprek vir soekers na eietydse sin. Enigeen wat behoefte het aan oop, informele, alternatiewe gesprek, sonder vooropgestelde aannames, is welkom. Tee, koffie en gesellige samesyn vanaf 9.00. NUUT: Opnames van meeste lesings is nou op DVD beskikbaar en kort lok-video's kan aanlyn gekyk word.
Volgende byeenkomste:
Vorige byeenkomste:
|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
"All great truths begin as blasphemies." - Jean-Paul Sartre (1905--1980)










