Nuut op die werf


 

Artikels

Kan ons ‘n nuwe Meesternarratief met ‘n nuwer, of beter verklaringskapasiteit daarstel?
Deur: Izak du Plessis
In die meeste Afrikaanse mense se lewensverhale speel die groot storie van die Christelike geloof 'n beslissende rol. Elke oomblik van geboorte af word ingeweef in die verhaal van skepping, sondeval, verlossing en weersiens in die lewe hierna. Dis 'n verhaal wat mense in 'n sekere mate vervreem van die wêreld waarin hulle leef. Dis 'n verhaal wat mense selfs van ander mense vervreem omdat hulle te vreemd is vir die raamwerk waarbinne die ander leef.   [Lees Meer]

ETIEK, WAARDES EN 'N VOLHOUBARE TOEKOMS
Deur: Biskop Geoff Davies (SAFCEI)
Wat laat ons vir ons kinders na? Wat is ons verantwoordelikheid as dit kom by 'n volhoubare toekoms vir die nageslag? Ons lewe in 'n grypsugtige gemeenskap. Wat maak ons met die ongelooflike goedheid wat in menswees setel?  [Lees Meer]

Die Wetenskaplike Skeppingsverhaal
Deur: Hennie Strydom, met bywerking deur Siep Talma
Die mensdom, soos wat ons dit uit die geskiedenis ken, is maar die puntjie van die ysberg van evolusie wat plaasgevind het oor ‘n ontsaglike tydsverloop. Dit is trouens moeilik om die onmeetlikheid van die betrokke tydperke te visualiseer.   [Lees Meer]

Darwin se Evolusieteorie
Deur:
Charles Robert Darwin is op die 12 Februarie 1809 te Shropshire, Engeland gebore... Charles het op skool bra swak presteer, maar dit geniet om skulpe te versamel. Op sestienjarige ouderdom word hy na die Universiteit van Edinburg gestuur om medisyne te studeer.   [Lees Meer]

Boeke & flieks

The Believing Brain
Deur: Dr Michael Shermer
Geloof is nie net die manier waarop ons met godsdiens omgaan nie. Wat ons glo bepaal ook hoe ons ander omgewings soos kultuur, politiek en ekonomie benader. Hoekom glo ons wat ons glo? Wat kom eerste, begrip of geloof? Kan geloofstandpunte verander? Waar lê die setel van geloof: in die hart of die verstand? Kan ook die skeptiese brein mislei word?  [Lees Meer]

1

In die media

Volgende Midrandbyeenkomste:

Vorige Midrandbyeenkomste:

So 04 Des 11GULEN MOVEMENT, INTERFAITH DIALOGUE & TURQUOISE HARMONY INSTITUTE
AYDIN INAL
   [Lees Meer ]
 
 
So 20 Nov 11ONS PLEK OP AARDE
ANTHONI VAN NIEUWKERK
   [Lees Meer ]
 
 
So 06 Nov 11KAN WURMS VLIEG? LEWE IN DIE TRANSFORMASIE-SPASIE
FRITZ HÖLSCHER
   [Lees Meer ]
 
 
So 23 Okt 11DIE RED VAN REËNWOUDE - MY DIENS AAN GOD
CHRIS MARAIS
   [Lees Meer ]
 
 
So 09 Okt 11IS DROME BETEKENISVOLLE BOODSKAPPE VAN DIE NAG?
DEON VAN ZYL
   [Lees Meer ]
 
 
So 11 Sep 11AGTER DIE SOMBER GORDYN : ‘N ONTHULLENDE STUDIE OOR DIE VERGETE GESKIEDENIS VAN DIE AFRIKAANSE SPIRITISME
JOHANNES DE VILLIERS
   [Lees Meer ]
 
 
So 14 Aug 11THE CHANGING PRESENTATION OF TRAUMA THROUGH THE AGES
ELAINE BING
   [Lees Meer ]
 
 
So 17 Jul 11Wanneer die tradisionele Christelike geloof nie meer sin maak nie: Die soeke na iets in die plek van die staatsreligie van die Romeinse Ryk.
Prof Sakkie Spangenberg
   [Lees Meer ]
 
 
So 19 Jun 11DIE RELEVANSIE VAN JESUS SE GODSDIENS VANDAG
EBEN SCHEFFLER
   [Lees Meer ]
 
 
So 05 Jun 11OOP RELIGIEUSE GESPREK
PIETER CRAFFERT
   [Lees Meer ]
 
 
1 2 Volgende bladsy

Forum besprekings:


OnderwerpBegin DeurBegin DatumKommentaar
My wedervaringe binne die NHN die afgelope 3 jaarJaco SteynMa 05 Mrt 120
Afrikaners en godsdiensSakkie SpangenbergVr 17 Feb 126
Hersiening van eerste kwartaal Midrand-byeenkomsteSakkie SpangenbergDo 16 Feb 121
EKSODUS ALLEGORIE EN JESUS MITE VAN DIE NUWE TESTAMENTMatt HeynsDi 07 Feb 127
Wat van ons kinders?ChristoDi 07 Feb 127
Wonderlike storiesSakkie SpangenbergMa 06 Feb 122
Ek wil eendag soos 'n dokter doodgaan...Antoinette EhmkeWo 01 Feb 122
Moet die Midrand byeenkomste nog voortgaan?Pieter CraffertDo 26 Jan 125
Wat is die NHN Gespreksforum se kanse op oorlewing?Antoinette EhmkeWo 25 Jan 1215


To befriend the one who regards himself (herself) as your enemy is the quintessence of true religion - Mahatma Ghandi