Saamkuier Etes
|
Ons hou eenmaal per seisoen ‘n gesellige bring-en-deel-ete direk ná ‘n Midrandbyeenkoms op ‘n Sondag. Dit is ‘n goeie geleentheid om saam met vriende te kuier en vir nuwelinge om in te skakel en die NHNers te leer ken.
Volgende saamkuier-etes:
Vorige saamkuier-etes:
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||
A man is accepted into a church for what he believes and he is turned out for what he knows. — Samuel Clemens

