Stap

Die NHNers geniet dit om in die natuur te wees. Ons reël gereeld dagstappe in of naby Gauteng, en eenkeer per jaar ‘n oorslaap-staproete.

Volgende stapgeleenthede:

Vorige stapgeleenthede :

So 11 Mrt 12Dagstap in Kloofendal Reservaat
Siep Talma
   [Lees Meer ]
 
 
So 29 Jan 12Dagstap in Groenkloof Reservaat
Siep Talma
 Om die nuwe jaar te begin, gaan ons Sondag 29 Januarie in Groenkloof Reservaat (langs Pretoria Fonteine) gaan stap. Om die kwaaiste hitte vry te spring, begin ons reeds 07:00.  [Lees Meer ]
 
 
So 13 Nov 11Dagstap - Moreletakloof Natuurreservaat in Suid-Oos Pretoria
Siep Talma
 Ons besluit om midde in die hitte golf liewer 7:00 weg te spring, asook Siep se keuse van 'n roete deur die lawende bome van Moreleta Park Natuurreservaat, het 'n wonderlik stap meegebring! Daarna is almal gewapen met bestandele na Johan en Siep Talma  [Lees Meer ]
 
 
So 26 Jun 11Hennopsrivier Stap
 Dagstap by Hennopsrivier Picnic Spot 09:00 Siep Talma  [Lees Meer ]
 
 
Wo 01 Apr 09Dagstap Rooikrans
   
 
 
Vr 30 Jan 09Dagstap Groenkloof
   
 
 

 


"When you want something, the entire universe conspires in helping you to achieve it." -- Paulo Coelho