Ons Missie

As ‘n Netwerk poog ons om

  'n ruimte vir oop religieuse gesprek te verskaf waarin nuwe gedeelde waardes kan ontwikkel word
        en lewensin en betekenis aan die orde kan kom.
 

  'n spirituele en sosiale tuiste te skep vir mense wat hulle met vrye religieuse denke identifiseer —
        veral uit die perspektief dat alle godsdienste en gelowe kultuurprodukte is.

 

 dienste te verleen of te koördineer aan persone wat begeleiding benodig rondom belangrike 
        lewensgebeurtenisse.


  geleenthede te skep waar mense saam vorme van eietydse religiositeit en geloofsbelewing kan verken.

 

 


"You have to live out your destiny, not only seeking it." -- Paulo Coelho