Wie ons is
Ons is 'n netwerk van kreatiewe denkers wat vrylik gesels oor ons soeke na sin, mekaar met idees stimuleer en inspireer en hierdie lewe, in die NOU, as ‘n kosbaarheid uitleef. Hier gesels ons graag, maar ons luister ook na mekaar. Dit bring mee dat enigiemand sy of haar lewensvraagstukke in 'n veilige omgewing kan deel.
Ons Ontstaan
Een van die redes vir die stigting was om aan mense wat ontuis geraak het binne die Christelike kerke en nie meer die tradisionele belydenisse en leerstellings kon beaam nie Lees Meer...
VisieOns visualiseer 'n nuwe era waar inligting vrylik kan vloei sonder vrees vir marginalisering of Lees Meer ... |
DoelstellingsOm deur oop gesprek mense te ondersteun om vrede te hê met hulleself, akkommoderend met ander mense saam te leef, en verantwoordelik met hulle omgewing om te gaan Lees Meer... |
|
MissieAs 'n netwerk poog ons om 'n ruimte vir oop religieuse gesprek te verskaf waarin nuwe gedeelde waardes kan ontwikkel en lewensin en betekenis Lees Meer... |
WaardesOns aanvaar dat wanneer ons oor die goddelike praat, ons verwys na die onbegryplike misterie van die lewe Lees Meer... |
|
Reglement
Lewer asseblief insette oor die wysiging van ons reglement wat tans onderweg is! Hieronder volg eers die voorgestelde, gewysigde reglement en daarna die oorspronklike reglement. Lees Meer... |
Logo en simboliek
|
The historicization of myth by the church makes it more and more difficult for present-day people to assent to faith and forces them into unbelief.
Weber, G. 1998. I believe. I doubt. Notes on Christian Experience. London: SCM
