Samelewing
Mense wat met die NHN assosieer en sogenaamd “andersdenkend” of “vrydenkend” is, beleef hulleself dikwels as randfigure ten opsigte van die hoofstroom. Tog bevind ons ons steeds midde-in die kulturele, ekonomiese en politieke milieu van Suid-Afrika. Op die Samelewing-bladsy van die webwerf poog ons om ‘n perspektiewe te belig oor samelewingsinvloede uit die verlede en die hede. Ons kyk hoe die aspekte op ons komplekse land, Suid-Afrika, inspeel en hoe die inligting ons kan help om onsself in die samelewing te posisioneer vir meer sinvolle deelname aan ons ontvouende toekoms.
Neem gerus deel aan die proses!
• Begin ‘n gesprek op ons Facebookblad of lewer kommentaar oor artikels wat hier verskyn.
• Skryf oor ‘n betekenisvolle gebeurtenis of gedagte vir plasing by “Samelewing”.
Artikels
‘Wat ons met die Kerk doen?’ ‒ Prof Jurie van den Heever (Paleontoloog, Stellenbosch)
MR Byeenkoms: 3 September 2017 Jurie skets ter inleiding die dilemma van mense wat hulle om verskillende redes van die Kerk onttrek, iets wat heelwat spanning in huisgesinne en families kan veroorsaak. Dikwels is die Kerk se onbeholpenheid met sensitiewe sake soos die...
Dr Don Roos: Die mens as sosiale wese
MR Byeenkoms: 6 Augustus 2017 “Wat is die mens?” Om oor die die misterie van menswees na te dink, kan interessante definisies oplewer. Gewoonlik begin enige nadenke by die fisiologiese en hoe dit van ander soogdiere verskil. Pogings van navorsers om 'n volledige...
Openbaring: Die lees van die teks as narratief – Dr Daniël Louw
MR Byeenkoms: 9 Julie 2017 Die boek Openbaring het al baie vrae ontlok, enersyds oor die uiteenlopende menings oor die dikwels verwarrende beelde en gebeure en andersyds oor die opspraakwekkende insluiting van die vreemd-geweldadige boek as deel van die Bybelse kanon....
‘Plastiek en die plastiese lewens- en wêreldbeskouing’ – Prof Pieter Botha
Midrandbyeenkoms: 4 Junie 2017 Waarom sou 'n professor in Antieke Studies 'n lesing aanbied oor die impak van plastiek op ons planeet? Omdat so baie goeie dinge uit jeugtydse belangstellings en passies voortvloei. Nee, nie soos Donald Trump se soort passies nie,...
‘Voëls in Egipte – antieke hiërogliewe, mummies en hedendaagse bewaringsvraagstukke’ : Prof Willem Boshoff
MR Byeenkoms: 26 Februarie 2017 Ons het die avifauna of voëllewe van Egipte onder vier temas bekyk Die voëllewe van moderne Egipte Voëls in antieke Egiptiese kuns Lewe en dood vir mens en dier in antieke Egipte Voëls in hiërogliewe 1 Die voëllewe van moderne Egipte...
MR Byeenkoms: 12 Februarie – Deon van Zyl: Altzheimer’s en musiek
Deon het die gehoor meer as 'n uur lank gefassineer met hierdie indrukwekkende en roerende dokumentêr. Dit toon die navorsing en volgehoue fondsinsameling en verspreiding van verpersoonlikte musiekopnames, ipods en oorfone vir "soveel moontlik pasiënte aan soveel...
Video-grepe:Johann Basson, ter inleiding tot die NHN se Algemene Jaarvergadering
Midrandbyeenkoms: 29 Jan 2017: Opsomming van videos Die kriteria vir die seleksie van hierdie videos was: 1) ‘n Uitmuntende aanbieding; 2) 'n Insiggewende boodskap; 3) Genderbalans ‒ gesamentlik 30 minute. Carl Sagan, die bekende astrofisikus met die fluweelstem het...
Die Tafelgebed: Willem Semmelink
Midrand lesing: 15 Januarie 2017 Vandag is ons baie bewus van wat ons eet. Ons is bedag op dinge soos ’n gebalanseerde dieet en ’n hele industrie het ontwikkel met dieet middels, aanvullers en instruksies oor wat goed is vir jou en wat nie. Inisiatiewe om organiese...
‘Die Afrikaanse taal en identiteit – die versweë leefwêreld van bruin Suid-Afrikaners.’ Dr Danny Titus
Midrandbyeenkoms: Sondag 12 Junie 2016: Dr. Titus, tans die uitvoerende direkteur (Kultuur) van die ATKV, het die versweë leefwereld van bruin Suid-Afrikaners geskets. Ter inleiding noem hy: daar is 3.4 miljoen bruin mense in die land wat Afrikaans as huistaal het,...
Konstitusionalisme, demokrasie, regering en opposisie in Suid-Afrika: Prof Dirk Kotzé
Midrandbyeenkoms Sondag 29 Mei: 2016 In sy inleiding gee professor Kotzé 'n vinnige oorsig oor die Suid-Afrikaanse politiek en die probleme wat dit die hoof moet bied. Die prinsipiële waardes van ons Grondwet en demokratiese beginsels word toenemend met probleme van...
Prof Sakkie Spangenberg se preek by die RENAISSANCE GEMEENTE 22 MEI 2016
Die goeie boodskap van Jesus: God se koninkryk 1. Markus 1:1–5, 9, 14–15 Die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God, begin só: In die boek van die profeet Jesaja staan daar geskrywe: "Kyk, Ek stuur my boodskapper voor jou uit. Hy sal die pad vir jou regmaak....
Natuur, Skepping en Moraliteit: Dr Francois Durand
Midrandbyeenkoms Sondag 15 Mei: Francois Durand illustreer sy siening van die mens se natuurbeskouing aan die hand van ‘n Brueghel-Rubens-skildery wat die Tuin van Eden voorstel as alles net mooi en goed. Volgens hom is dit 'n verkeerde beeld. Ons misreken ons as ons...
DIE OSSEWA-BRANDWAG EN HAAR VROUE: Charl Blignaut
DIE OSSEWA-BRANDWAG EN HAAR VROUE (Opsomming deur Sam J Basch) Daar is groot wanpersepsies oor die Ossewa-Brandwag (OB). 'n Algemene siening was dat hulle militante, verregse Afrikaners was wat 'n staatsgreep in Suid-Afrika wou bewerkstellig en hul hoop op 'n Duitse...
Dr. Francois Durand: Homo Naledi – ‘n tak of stam van ons familieboom
Dr Durand skets op sy kleurvolle manier die volgende i.v.m. Homo Naledi:- Fossiel voorkoms in Suid Afrika: Meer as helte van die Hominin fossiele wereldwyd kom uit Suid Afrika. Fossiele in Oos Afrika kom voor in vloedneersettings. In Suid Afrika is dit meesal grotte....
DR LINDIE KOORTS: DF MALAN, WIT ARMOEDE, RAS EN DIE OORSPRONG VAN APARTHEID
"Het swarte gevaar zal er niet zijn als er niet was het honderdmaal grooter witte gevaar..." ‒ DF Malan Historici debatteer oor die oorspronge van rassime, maar wat in ons geskiedenis duidelik daartoe aanleiding gegee het, was die invoer van slawe (wit meesters...
Oor die Muur/Maan? Besluit self
Midrandpraatjie Sondag 31 Januarie 2016 - Dr Hannetjie v Zyl-Edeling Dr Hannetjie van Zyl-Edeling glo 'n mens se gesondheid en breinfunksies is hoofsaaklik 'n kopding. Hoe ons oor ons gesondheid dink en handel, kan 'n groot verskil maak op ons lewenskwaliteit, veral...
Ek is my liggaam – Dr Jacques Kriel
Johan Degenaar se fenomenologiese antropologie en die vraag na die hel “Liggaamlikheid is die enigste wyse waarop die mens hom in die wêreld vind. Die liggaamlikheid van die mens is die voorwaarde waarvolgens hy in die wêreld is, dit wil sê die voorwaarde waarvolgens...
Leierskap: Die grootste uitdaging van ons tyd? – Prof Theo Veldsman
Hierdie is ’n kort opsomming van die aanbieding deur prof The Veldsman gelewer tydens die Midrandbyeenkoms van 26 Julie 2015: Van die grootste probleme van ons tyd, hetsy op politieke, ekonomiese, omgewings – of maatskaplike terreine, is te wyte aan gebrek aan...
Die Bybel, Homoseksualiteit en Eenslagtige Huwelike – Prof. Hansie Wolmarans
Prof. Hansie Wolmarans van die Universiteit van Johannesburg. In die jaar 2006 is eenslagtige huwelike in Suid-Afrika gewettig deur die Wet op Burgerlike Verbintenisse. Paartjies mag besluit om dit as ʼn “huwelik” of as ʼn “burgerlike…
Kan Kinders die Nodige Waardes Leer Sonder Tradisioneel-Christelike Riglyne? – Rina Venter
Voorsien deur: Johan Talma Wanneer mense, wat nie meer binne die tradisionele christelike etos leef of dink nie, erns met hul kinders (of kleinkinders) se opvoeding maak, kom die vraag op of hulle sonder die tradisioneel-christelike riglyne wél vir hulle kinders...