Virtuele boekversameling

Die NHN besit ‘n uitgebreide boekversameling wat grotendeels gebaseer is op ‘n skenking uit die Joubert van Rensburg boekery. Dit bestaan uit:
• Christelik- postmodern, ortodoks en apologeties (263)
• Bybels en – kommentare (44)
• Nie-Christelik: Ateïsme, Bahai, Boeddhisme, Godsdiens algemeen, Hindi, Islam, Judaïsme, Yoga (41)
• Klassieke geskiedenis: Egiptiese, Griekse, Plato, Marcus Aurelius, Romeinse, Middeleeuse, Renaissance, Mitologie (32)
• Wetenskap: nuutste populêre wetenskaplike boeke, veral met betrekking tot geloof (85)

 

Enigeen is welkom om uit hierdie versameling te leen. Kliek hier om die versameling te besigtig.