Die statistieke…
- Met ‘n gemiddelde BNI van $4960 is SA een van die min Afrika lande in die bogemiddelde inkomste kategorie
- SA se ekonomie is groter as Maleisië, en verreweg die grootste in Afrika
- Oor die afgelope paar jare het SA se ekonomiese groei dramaties versnel
- Dienste dryf die ekonomie, meer as minerale en energie
- Platinum het goud en diamant uitvoere verbygesteek – die ‘next big thing’
Maar…
- Suid Afrika sit steeds met reuse sosio-ekonomiese probleme: wydverspreide werkloosheid, armoede, en swak diensverskaffing op plaaslike vlak
- Twee wêrelde in een land: 13% leef in ‘n ‘eerste wêreld’, en omtrent 22 miljoen in ‘n ‘derde wêreld
- 12 miljoen mense afhanklik van regeringstoelae
- 5 miljoen kinders op ‘n voedingstelsel by skole
- die helfte van alle Suid Afrikaners mag met HIV/Vigs besmet word; ons sit reeds met ‘n halfmiljoen wesies
- lewensverwagting tydens geboorte is 47 (UNDP HDI 2007)
- Die groeiende gaping tussen die twee lei tot relatiewe deprivasie wat ‘n bron van spanning en konflik skep
Globaal gesien – hoe pas ons in?Die volgende reeks kaarte wys die wêreld volgens verskillende indikatore

Bevolkingsverspreiding

Rykdom teen 2015

HIV voorkoms

Primêre uitvoere

Territory size shows the proportion of the value of all primary exports in 2002 that came from there.
Sekondêre uitvoere (goedere & dienste)

Territory size shows the proportion of the value of all secondary exports in 2002 that came from there.
Hoë-tegnologie uitvoere

Territory size shows the proportion of the value of all hi-tech exports in 2002 that came from there.

Ter opsomming
- Ons leef in een land met verskillende werklikhede – die wêreld van armoede en Vigs groei vinniger as die wêreld van die middelklas en elites
- Die groeiende welvaartsgaping is nie net die regering se probleem nie!
- Begroting vir vanjaar is R470 bn, styg na R650 in 2009/10. Onderwys tans grootste enkele uitgawe (R105 bn)
- Samelewing as geheel moet die probleem aanspreek om ‘n werklike revolusie te voorkom
Wyse woorde?