Is geestelike groei noodwendig gewens? Wanneer groei ‘n mens te vêr?
Wat is geestelike groei vir ‘n:
• miskruier
• fundamentalis
• agapeïs
• charismatikus
• objektiwis
Elkeen van hierdie benaderings het ‘n natuurlike plek met ‘n natuurlike potensiaal en natuurlike beperkings.
Daar sal onder andere gekyk word na Bill Loader se ervaring in die verband.