Voorsien deur: Johan Talma

Wanneer mense, wat nie meer binne die tradisionele christelike etos leef of dink nie, erns met hul kinders (of kleinkinders) se opvoeding maak, kom die vraag op of hulle sonder die tradisioneel-christelike riglyne wél vir hulle kinders daardie waardes sal kan leer wat hulle reken reg is.

Die volgende artikel, soos gepubliseer in die LA Times, voorsien goeie inligting hieroor. http://www.latimes.com/opinion/op-ed/la-oe-0115-zuckerman-secular-parenting-20150115-story.html#page=1