Nuusbrief – 13 April 2021
Beste NHN Lid of Belangstellende
Hierdie NHN Nuusbrief bevat inligting oor eerskomende Sondag se lesing.
Komende Sondag gaan dr Andreas Engelbrecht met ons gesels oor Covid-19. Mollie Kruger gaan die aanbieding, soos nou reeds gewoonte is, met behulp van beeldstroming (“streaming”) deur Facebook aan jou bring.
As jy belangstel om die lesing te sien, skakel teen 09:25 op die NHN se Facebook-blad in om dit in die vooraf-opgeneemde formaat te kyk. As jy die blad wil oopmaak vir die lesing volg die skakel: https://www.facebook.com/groups/NuweHervormingNetwerk/?ref=share Die titel sal dan reeds op die skerm wees.
Hartlike groete
Johan Talma (nms NHN UK)