Dr Chris de Wet se insiggewende praatjie: “Slawerny en die Christendom”, by die NHN se Midrandbyeenkoms op 1 Maart 2015, bied baie stof tot dadenke. Enige denkende mens word daardeur geïnspireer om weer ‘n keer oor slawerny in al sy vorme te dink, veral in ons hedendaagse tydsgreep.

Hierdie artikel, gepubliseer in die Mail & Guardian van 23 Februarie 2015, bied heelwat insig veral binne die konteks van bogenoemde lesing: http://mg.co.za/article/2015-02-23-six-things-white-people-have-that-black-people-dont