AGTERGROND
Power of Now

  • Die geraas in jou kop – bevry jouself van jou denke

“Meeste mense kan nie waarneem nie want hulle koppe raas te veel”

  • Illusie van tyd

Al wat jy ooit sal hê is die huidige oomblik (present moment), Lewe is Nou, daar was nooit  ‘n tyd wat jou lewe nie Nou was nie, en daar sal ook nie wees nie

  • Illusie van tyd (verv.)

–Verlede gee identiteit

–Toekoms hou belofte  – van verlossing?

–Albei is  illusies, psigiese konstruksies

  • Wat beteken lewe, is daar meer?

“Are you just a meaningless fragment in an alien universe, briefly suspended between birth and death, only allowed a few short lived pleasures, followed by pain and ultimate annihilation?”

Inleiding & Oorsig
Ontluiking van Menslike Bewustheid

  • Agtergrond

–Prag van blomme

–Ewolusie van plante & minerale

–Spirituele ontwaking want ons huidiglik sien

  • Doel van die Boek

–Om verandering van die bewuste te vergemaklik

–Vroeër boodskappe reeds van Buddha, Jesus, ander

–Menslike ras meer gereed nou?

–Net vir die wat gereed is

–Herkenning van die onverligte self – Die Ego

  • Ons Oorerflike Disfunksie

–Meeste menslike psiges het elemente van disfunksie

–Hinduïsme – Maya, Buddisme – Dukkha, Christendom – erfsonde

–Sonde: om die rede van menslike bestaan te mis

–100 miljoen mense vermoor sedert WW1

“Chronic paranoid delusions, pathological propensity to commit murder and extreme violence and cruelty against enemy, criminally insane”

  • Opkomende Nuwe Bewustheid

–Verligting, redding, “end of suffering”, vrymaking, ontwaking

–Eerste versigtige ontwaking het reeds begin

–Godsdienste verdeel eerder as verenig, “ons is reg en hulle verkeerd”

–Ten spyte daarvan skyn die waarheid nog baie dof, deur lae van verwringing / misinterpretasie

  • Ons Oorerflike Disfunksie

–Meeste menslike psiges het elemente van disfunksie

–Hinduïsme – Maya, Buddisme – Dukkha, Christendom – erfsonde

–Sonde: om die rede van menslike bestaan te mis

–100 miljoen mense vermoor sedert WW1

“Chronic paranoid delusions, pathological propensity to commit murder and extreme violence and cruelty against enemy, criminally insane”

  • Opkomende Nuwe Bewustheid

–Verligting, redding, “end of suffering”, vrymaking, ontwaking

–Eerste versigtige ontwaking het reeds begin

–Godsdienste verdeel eerder as verenig, “ons is reg en hulle verkeerd”

–Ten spyte daarvan skyn die waarheid nog baie dof, deur lae van verwringing / misinterpretasie

  • Spiritualiteit Vs. Godsdiens

–Verskil? Om ‘n geloof stelsel te hê maak jou nie spritueel nie

–Geloof is gedagtes wat jou vervreem van jou spirituele dimensie

–Geloof sê – As jy nie dink soos ek nie is jy verkeerd

–Nuwe spiritualiteit is besig om te ontwikkel buite huidige godsdienste

–Ondenkbaar gewees het in die verlede (inkwisisies, vervolging van “ketters”)

–Party kerke/sektes is kollektiewe egoïstiese strukture, rigied soos volgelinge van ‘n politieke ideologie

–Sommige raak verlig maar nog steeds rigiede dogma

–Ego se lot is om uiteindelik te verdwyn

–Meeste vaste strukture gaan 1ste intuimel, b.v. Sowjet kommunisme

  • Die belangrikheid van transformasie

–Menseras is voor belangrike keuse: “Evolve or Die”

–Opbreek van ou egoïstiese denkpatrone en ontluiking van Nuwe Bewuste

–Die verandering nodig is dieper as gedagtes, styg hoër

–Die stemmetjie in my kop is nie wie ek is nie, wie is ek dan?

–Ego is algehele identifisering met fisieke vorms en gedagtes

–As menslike psige of denke nie verander, word dieselfde wêreld weer geskep

  • ‘n Nuwe Hemel en ‘n Nuwe Aarde

–Geïnspireerd deur Bybelse voorspelling

–Hemel ≠ plek, maar innerlike bewuste (esoteriese betekenis)

–Menslike lewe en bewuste is intrinsiek gekoppel

“A new heaven” is the emergence of a transformed state of human consciousness, and “a new earth” is its’ reflection in the physical

 

Ego
Die Huidige toestand van die Mens

–Om ‘n woord te ken beteken nie jy weet wat dit is nie

–Woorde is net aanduidings (bv. Vinger wat na die maan wys)

–Van Gogh’s se ou stoel $20 Vs. $25 million vir skildery?

–Losmaak (disentangle) van denke, “labels”, prente, woorde

–Hierdie losmaak is hoofboodskap waaroor die boek gaan

  • The Illusie van Self (I)

–“Ek” = grootste fout of diepste waarheid

–Fout is egoïstiese identifisering

–Jy is nie jou gedagtes nie

–Om te herken skuif bewussyn van psigiese denke na bewustheid (awareness) in die agtergrond.

–Self (Being) moet gevoel word, dit kan nie gedink word nie

–Die ego besef dit nie, want gedagtes is waaruit dit bestaan

  • Die Stem in jou Kop

–Meeste mense sal sê: “watter stem”, wat wel die stem is

–Jy dink nie, om te dink gebeur met jou (ongevraag) en is doelloos

–Denke sonder bewuste = hoof dilemma van menswees

“Life is not as serious as my mind makes it out to be”

  • Inhoud en struktuur van die Ego

–Gekondisioneer deur die verlede

–Veroorsaak drang om jou self te verheerlik/vergroot deur fisiese besittings

–Om te probeer om jouself te vind/definïeer in goed/dinge

–Altyd onbevredigend, altyd hol – noodlot van die ego

–Advertensie and verbruikers samelewing is goeie aanduiding

–Strewe altyd na meer bv. “Negatiewe groei” (ekonome)

  • Die Illusie van Eienaarskap

–Om iets te besit – wat beteken dit?

–Het niks te doen met wie jy is nie (Ring)

–In dood beteken eienaarskap niks vir jou

“Blessed are the poor in spirit” – geen bagasie/identifiseer nie

–Ego sê: Ek het daarom is ek, hoe meer ek het, hoe meer is ek

–Hoe los jy verknogtheid aan besittings?

–Onmoontlik – dit val vanself weg wanneer jy jouself nie meer daarin soek/identifiseer nie

  • Identifisering met die liggaam

–‘n Verdere basiese identifiserings-meganisme – “my” liggaam

–Westerse kultuur identifiseer ongelukkig met jou voorkoms

–Liggaam word oud/verval/gaan dood – lyding (suffering) van identifisering met die liggaam

 

  • Voel die Innerlike Liggaam (oefening)

–Alhoewel identifisering met liggaam ‘n ego eienskap is, kan jy liggaam gebruik as ‘n poort

–Kopskuif (skuif van kop na hart) van bestaande vorm en gedagtes na aanvoeling van die lewe binne

–Oef:  maak oë toe, voel of daar lewe in jou hande is….

–Innerlike liggaam is eintlik lewendige energie

–Liggaamlike (energie) bewustheid anker jou in die huidige en verskaf daardeur ‘n weg uit die ego

  • Van Descartes se fout na Satrè se Insig

–“I think therefore I am”

–In plaas van ultimate waarheid het hy wortel van die ego ontdek

–Satrè: Die bewuste wat sê: “Ek Is” is nie die bewuste (consciousness) wat dink nie

–Jy is bewus daarvan dat jy dink (Background Awareness)

–As jy nie geweet het nie – was jy verlore in daardie droom

–Bevry jouself van verstrikking met vorm (ego)

–Eindelike waarheid: Ek is (nie dit of dat)

Die Kern van die Ego

  • Kla en Bitterheid

–Egoïstiese psige het self in elke gedagte = onbewuste (unconsciousness)

–As jy sê “Ek” – is dit die ego wat praat

–Kla is een van die ego se gunsteling tydverdrywe

–Vb. Vlieg in sop Vs reaksie teen polisie

–Afkeur/naamgee van mense voer die ego

–Gee jou ‘n sin van verhewe/beter wees, ek is reg en jy verkeerd

–Om “reg” te wees is identifisering met denke (ego)

–Ego vat alles persoonlik terwyl waarheid geen verdediging nodig het nie

Nie-reaksie: (vergifnis) ‘n effektiewe manier om die ego te oorwin

–Nie-reaksie is nie swakheid – maar krag

  • Verby Ego: Jou ware identiteit

–Wees daar as teenwoordige (Present) getuie (nie maklik)

–Presence = bewustheid in die huidige oomblik

–Spirituele gewaarwording beteken: geen self (ego)

–Wat ek waarneem, ervaar en dink is nie wie ek is nie

–Jesus: “Deny thyself”,  Buddha: “No self” (Anata)

–Onderliggend aan alle ego aktiwiteit = vrees

–Die ego wil verhewe wees, beter as ander, in beheer, uitstaan

–Verskillende rolle wat ego speel

–Sleutel – vind ware (authentic) self

Die Pynliggaam (Pain Body)

–Psige is gekondisioneer deur verlede, wat oor en oor afspeel

–Egoïstiese vervreemding (alienation) is universïele dilemma van menslike bestaan

  • Die geboorte van Emosie

–‘n Ander dimensie (behalwe gedagtes) van ego

–Dit word ego wanneer dit “Ek” word

–Emosie is liggaam se reaksie op denke

–Gewoonlik veg of vlug reaksie

–Jy koordineer nie jou liggaam – deur hoër Intelligensie

–Funksies soos asemhaal, kos verteer of hartklop

–Liggaam ken nie verskil, en reageer op dieselfde manier

  • Emosies en die Ego

–Met disfunksionele egoïstiese denke reageer liggaam met negatiewe emosies

–Mense het onbewustelike aannames (paradigmas)

–Ook hierdie skep emosies – brein aktiwiteit – reaksie

–Algemene onbewustelike aannames:

Niemand respekteer of waardeer my nie

Ek moet veg om te oorleef

Daar is nooit genoeg geld nie

“Die lewe stel jou altyd teleur

Ek verdien nie liefde/genoegsaamheid nie

  • Die eend met menslike gedagtes

–“Los die storie ……..”

Breek Los/vry

–Begin van vryheid – om te besef jy het ‘n pynliggaam

–Dan, jou vermoë om teenwoordig te bly

–Jou emosionele toestand kan nie verbloem word nie

–Bv. padwoede omdat iemand te stadig ry

  • Teenwoordigheid (Presence)

–In plaas daarvan om die situasie te probeer verander, aanvaar heeltemal wat jy voel

–Verminder die PB nie deur weerstand, maar deur bewustheid

–Rede vir ons bestaan in menslike vorm – om bewustheid die wêreld in te bring

–PB is altyd ‘n oorreaksie – dit is hoe jy dit herken

–Ego en PB is nabye familie

–Baiekeer onmoontlik om jouself los te maak van swaar emosionele stories, is jou realiteit, vasgekeer in jou hel

–Begin van vryheid – om te besef jy het ‘n pynliggaam

–Dan, jou vermoë om teenwoordig te bly

–Jou emosionele toestand kan nie verbloem word nie

–Bv. padwoede omdat iemand te stadig ry

  • Teenwoordigheid (Presence)

–In plaas daarvan om die situasie te probeer verander, aanvaar heeltemal wat jy voel

–Verminder die PB nie deur weerstand, maar deur bewustheid

–Rede vir ons bestaan in menslike vorm – om bewustheid die wêreld in te bring

–PB is altyd ‘n oorreaksie – dit is hoe jy dit herken

–Ego en PB is nabye familie

–Baiekeer onmoontlik om jouself los te maak van swaar emosionele stories, is jou realiteit, vasgekeer in jou hel

  • Breek identifisering met PB

–Sterk PB word waargeneem deur ander as baie onaangenaam

–Dit benodig baie teenwoordigheid om reaksie te verhoed

–Krag van toelating (allowing) lê in “noninterference/non-doing”

–Die denkende brein kan nie teenwoordigheid (Presence) se aanvaarding verstaan nie – sien as onbetrokke/nie omgee nie

–Waarheid: jy assosieer op ‘n dieper vlak as gedagtes en emosie

–Herkenning van die interkonneksie – ware liefde/omgee

  • Aktiveerders (“Triggers”)

–Wat resoneer met ‘n spesifieke pyn ervaar in verlede

–Bv. Kind wat grootword in huis met finansïele drama –

–Geld kan PB aktiveer, veroorsaak algehele bewusteloosheid

–Verwaarloosde en gemolesteerde kinders herleef die pyn

–Help om PB te herken, teenwoordigheid brand dit uiteindelik uit

  • Wegbreek van die PB

–Hoe lank?: dit hang af van die PB en intensiteit van teenwoordigheid

–Regte vraag – Vry te wees van identifisering met PB?

–Dit vat geen tyd – kennis (knowing) is al wat nodig is

–Om PB te voel beteken nie daar is iets fout met jou nie

–Kennis word gevolg deur aanvaarding (acceptance)

–Deur aanvaarding word jy wat jy regtig is – heel

–Jou ware self, nie stukkie nie (ego view) word sigbaar

  • Gnothi Seauton – Ken Jouself

–Mees fundamentele vraag – wie is ek?

–Onbewuste mense sal vinnig vir jou sê wie hulle is

–Deur jouself te ken is jy geanker in Wees (Being), in plaas van verlore in gedagtes

Vind jou ware self

  • Verby beperkings

–Teenwoordigheid verander wat jy doen – met kwaliteit en krag

–As daar geluk en lewe in dit is wat jy doen

–Fisieke vorm beteken grense – oorgee (surrendered state) maak ‘n “vertikale” dimensie oop, dimensie van diepte e.g. Stephen Hawking

  • The vreugde van Wees

–Negatiwiteit is ‘n siekte, soortgelyk aan besoedeling vir aarde

–Baie mense is afhanklik van eksterne (wat gebeur) om gelukkig te wees

–Wat gebeur is die mees onstabiele ding in die heelal

–Vreugde/geluk, kom nie van buite – die oorsprong is van binne

–Verkleining van die ego: hy sal weerstaan

Kragtige oefening: as jy gekritiseer word – doen niks, “minder word meer”

–“Turn other cheek” or “deny yourself” (JC) – Nederigheid is NB

–Beteken nie jy is slagoffer nie – net ‘n kwaliteit “nee” is nodig

–JC: “when U are invited, arrive, sit in the lowest place, then be exalted”

–Hou terug, om self op te hef, selfs om opinie te lug, sien hoe ego verklein

Ontdekking van Innerlike Spasie

This too, will pass” (op koning se ring)

–Geen weerstand (vrede) lei tot een wees met wat gebeur

–3 Pilare = Geen weerstand, geen oordeel, geen verknogtheid

–Soos ruimtevaarder aarde sien – waardevol maar ook nietig

–Deur losmaking (detachment) kry jy toegang tot innerlike ruimte dimensie

  • Objek Bewuste en Ruimte Bewuste

–Menslike klotter – “One damn thing after another” (Churchill)

–Opkoms van ruimte bewuste – volgende stap in menslike ewolusie

–Beteken daar is onderstroming van bewuste – nie net dinge

–“Kan jy jou eie Teenwoordigheid (Presence) voel?”

–Vryheid van Ego en materialisme van hierdie wereld

–Wyser na waarheid – “I am never upset for the reason I think”

–Asemhaling oefeninge/bewustheid van die beste spirituele praktyke

  • Verby Denke

–Alkohol/verdowingsmiddels: onder, bewuste bo vlak van gedagtes

–Televisie het dieselfde effek – “zombirised”

  • Herkenning van Innerlike Ruimte

–Mis dit want ons aandag word heeltyd afgetrek deur die fisieke

–Nie objek – koningkryk is midde in julle (JC)

–Is jy in staat om eenvoudige dinge te geniet (wolke, reen, blomme, help) – in plaas van  “worry”, vrees, depressie, wanhopig te wees – ruimte oopgemaak – ervaar tevredenheid of vreugde van wees

–Minste, kleinste goed verskaf meeste geluk

–Ware geluk kom van innerlike ruimte

–Wees stil, kyk, wees daar (Present)

–Word bewus van bewustheid, se “Ek Is” en stop daar

Jou Innerlike Doel

–Verby oorlewing  -vraag van betekenis en doel (van lewe)

–Geen beter plaasvervanger as om jou ware doel te vind nie

–Innerlike doel (IP) is primêr, behels Wees en is ontwaking

–Uiterlike doel (OP) is sekondêr, behels Doen en is wat jy doen

–Uiterlike doel verander, wat jy is of doen, doen dit goed

–Belyning van uiterlike met innerlike is basis vir sukses

  • Ontwaking

–Skeiding van dink en bewuste

–As daar nie vir jou ‘n “kykie” was nie, sal hierdie boek onverstaanbaar of betekenisloos wees

–Jy sal dit (Presence) herken as jy gesien het

–Indien bewus, word jou primêre doel om dit in die wêreld te bring

–“I want to know the mind of God, the rest are details” – (Einstein)

–= Bewuste, om bewus te wees, details is uiterlike doel

‘n Nuwe Aarde

  • Analogie van jou lewe

–Uitsetting en inkrimping is universiële bewegings (outgoing & return)

–Word gereflekteer in hartklop, asemhaling, slaap en lewensiklus

–Geboorte – uitsitting (outgoing), dood – inkrimping (return)

–Uitsitting behels OP en “doing”, maar nes jy “dit maak” begin inkrimping

 

  • Ontwaking en die Inkrimping:

–In weste word dood vermy – abstrakte konsep

–Dit is tradisioneel geleentheid vir spirituele ontwikkeling

–Meeste mense onvoorbereid wanneer die terugbeweging begin

–Bied ‘n geleentheid , maar word gemis en verbittering tree in – ego reageer met vrees of depressie

  • Ontwaking en die Uitsetting

–Ego manifesteer vroeg by kinders – “Jy kannie doen wat ek kan nie”

–Hoef nie te wag om oud te word om innerlike doel na te streef nie

–Al meer mense hoef nie trauma te ervaar om ontwaking te beleef

–Intelligente domheid, bedreig op die oomblik ons oorlewing

–Ons skep ons realiteit – ons wêreld

–Idee is dat ons met ons uitsetting intelligensie aanwend ter wille van oorlewing

  • Ontwaakte doen (Awakened Doing)

–Bewuste is besig om wakker te word van die droom oor vorm

–Kan nou skep sonder om dit self daarin te verloor

–Hoekom? – vir die genot daarvan

–Hoe? – deur ontwaakte mense wat AD geleer het

–= Belyning van OP (what you do) with IP (ontwaking en wakkerbly)

–Nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen

Drie elemente van ontwaakte doen

  • Aanvaarding, genot, entoesiasme

1.Aanvaarding (Acceptance):

–As jy iets nie kan geniet nie, aanvaar ten minste, en as jy nie een van die twee kan doen nie, stop

–Klink passief, maar is aktief, (“surrendered action”)

–Neem verantwoordelikheid vir jou bewuste en jou lewe

2.Genot (Enjoyment):

–Verwang “wanting” as motiverende faktor in toekoms

–Fokus op huidige nou, verhoog jou vermoë om te geniet, transformeer roetine take, kom nie van wêreld, vloei in

3.Entoesiasme:

–Is diepe genot gekoppel aan doelwit/visie – OP geïdentifiseer

–Stress beteken gewoonlik die ego het terug gekom

  • Is Die Nuwe Aarde net nog ‘n Utopia?

–Algemene visies: kyk na toekoms vir verlossing

  • Projeksie van toekoms as alles weer vrede en harmonie gaan wees
  • Vasgevang in gedagte konstruksies, fisiese, ego

–Niks gaan ons vry maak nie, net die huidige oomblik

–ANE besig om te realiseer in jou, indien nie, gedagte in jou kop

–“Hemel is in julle midde (JC) nie daarbo/buite

–Gesëend is die sagmoediges (meek), want hulle sal die aarde be-êrwe – hulle is die ego-lose mense

 

–‘n Nuwe spesie ontstaan op hierdie oomblik – en dis ons….