“What has never been questioned has never been proven” – Denis Diderot
Die Individu
Om skielik intens alleen te voel, is ook ‘n algemene verskynsel. Die mense om jou met wie jy grootgeword het, het nie noodwendig dieselfde kopskuiwe as jy gemaak nie. As jy waag om te sê wat jy regtig dink, staar jy die gevaar van verwerping in die gesig. As jy stilbly, voel dit of jy huigel.
By die NHN sê niemand vir jou “Dit is hoe jy moet dink/voel/maak” nie. Wat ons wel doen, is om vir mekaar legkaartstukkies aan te gee. As individue kan ons daardie dinge deel wat sin, betekenis en vreugde in die lewe gee; hoe ons deur moeilike situasies en verhoudings gewerk het of wat ons inspireer en krag gee. Dit bly egter elkeen se taak om sy/haar eie legkaart te bou met watter stukkies ook al werk.
Neem gerus deel aan die proses!
• Begin ‘n gesprek op ons Facebookblad of lewer kommentaar oor artikels wat hier verskyn.
• Skryf oor ‘n betekenisvolle tyd of gebeurtenis in jou lewe vir plasing by “Ons Mense se Stories”.
Artikels
Het Jesus werklik “liggaamlik” opgestaan? Ja en nee! – Pieter Craffert
Inleiding In die Kindheidsevangelie van Thomas word allerhande verhale oor Jesus se jeug vertel. In een vertelling word gesê dat terwyl hulle gespeel het, het ’n ander seun hom per ongeluk teen die skouer gestamp. Jesus het kwaad geword en vir hom gesê: “Jy gaan niks...
Geweld in hetero-seksuele verhoudings – Dina Spangenberg
There is nothing nobler or more admirable than when two people who see eye to eye keep house as man and wife, confounding their enemies and delighting their friends. (Homer) We must acknowledge that violence is not the same as anger. While anger is an emotion,...
Waar sit jou God? Om Buite die Kassie oor God te Dink – Sakkie Spangenberg
Meer as 'n dekade gelede het Annelie Ferreira die boek Die dag toe ons God gevang het: 'n Persoonlike soektog na sin (Kaapstad: Queillerie, 1996) gepubliseer. Die aanleiding tot die skrywe van hierdie boek was die belewenis van erge depressie na die geboorte van haar...
Om Kersfees in 2008 te vier – Sakkie Spangenberg
“Welkom, o stille nag van vrede” (Koos du Plessis, 1971) Lied 358 Welkom, o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, Kersfees kom – gee aan God die eer. Skenk ons ’n helder...
n Gewysigde perspektief op Jesus, die Christendom en Judaïsme – Lina Spies
Deur: LINA SPIES Datum : So 05 Okt 08 Beleef Lina Spies se lewensreis in hierdie boeiende DVD. Sy bied aan die hand van haar eie verhaal 'n gewysigde perspektief van Jesus, die Christendom en Judaïsme wat gestalte gegee het aan haar bekende Geloofsbelydenis van ’n...
Gilgamesj epos – Gerda de Villiers
Die Gilgamesj-epos is die oudste bestaande literêre werk, as ’n mens in terme van letterkunde praat. Wat is ’n epos? Die algemene definisie van ’n epos is dat dit ’n lang verhalende gedig is, m.a.w., dis ’n storie wat in poëtiese taal vertel word. Daar word ook...
Is Geloof, Gebed en Meditasie nog relevant vir die hedendaagse mens? – Peggy Pillinger
Deur: PEGGY PILLINGER Datum : So 27 Jan 08 In haar poging om hierdie vraag te beantwoord, kyk Peggy na tradisies wat vir vele Protestantse Christene totaal onbekend is. In die vierde eeu nC het daar veral in die Oosterse Christendom ’n aversie ontstaan teen die...
Om die Bybel anders te lees – Gerrie Snyman
Deur: GERRIE SNYMAN Datum : So 13 Jan 08 In 1994, die jaar waarin Suid-Afrika ’n regeringsverandering ondergaan het, publiseer Ferdinand Deist sy boek Ervaring, Rede en Metode in Skrifuitleg: ’n Wetenskapshistoriese ondersoek na Skrifuitleg in die Ned. Geref. Kerk...
Wat is die aard en karakter van jou God(delike)? – Pieter Craffert
1 ’n Spektrum en definisies van godsbeelde (in die Christendom) Die spektrum van godsbeelde kan aan die hand van ’n aantal definisies verduidelik word: • Teïsme is die oortuiging dat daar ’n persoonlike god(e) is; god is ’n nie-menslike bonatuurlike wese. • Ateïsme is...
Wanneer God nie meer sin maak nie – Sakkie Spangenberg
The notion that God, the creator of the universe, became incarnate on earth, a cosmic speck of dust, in a human being, a chance product of evolution, could only have been formulated by people whose view of the world was imprisoned in a quite naive geocentricity and...
Die Nuwe Hervormers kán ons Gesond Maak – Diek van Wyk
Deur: Diek van Wyk In die rubriek Geestelike Literatuur op LitNet verskyn daar 'n artikel van Christina Landman onder die titel Kan die Nuwe Hervormers ons gesond maak? waarin sy onder meer verwys na die boek Die Nuwe Her-vorming wat pas verskyn het. In die artikel...
Die Bybel in die Skilderkuns van Vincent van Gogh – Eben Scheffler
Departement Ou Testament en Nabye Oosterse Studies E-mail: Schefeh@unisa.co.za In hierdie artikel word ’n oorsig van Van Gogh se lewe gegee met die fokus op sy religieuse belewing en die die rol van die Bybel daarin. Aandag word gegee aan die verandering in sy...
Eietydse Lewensgeluk – Daleen van Zyl
Die fokus val vandag op die beskouing van lewensgeluk vanuit die sielkunde, en meer spesifiek, vanuit die positiewe sielkunde. Ek glo baie sal wat vertel, bevestig wat julle reeds weet. Maar dis vir my gaaf dat iemand seker gemaak het van die feite (die navorsers). ...
Mans is van Mars en Vroue is van Venus – Wilhelm Jordaan
INLEIDING: MANS IS VAN MARS EN VROUE IS VAN VENUS Die vertrekpunt in een van die populêrste boeke van ons tyd Men are from Mars/Women are from Venus, geskryf deur die Amerikaner John Gray, is dat mans en vroue onherroeplik van mekaar verskil. Om hul verhoudingslewe te...
Christelik-Tradisionele en Eietydse Mensbeskouing van die Vrou – Louise du Toit
Deur: Louise du Toit HIERDIE IS ‘WORK IN PROGRESS’. DIS UITERS SKETSMATIG GEDOEN EN SONDER DIE NODIGE BRON-ONDERSTEUNING. EK VERSOEK DUS VRIENDELIK DOG DRINGEND DAT U NIE SKRIFTELIK UIT HIERDIE TEKS SAL AANHAAL NIE. ’N AKADEMIES VERANTWOORDE WEERGAWE VAN DIESELFDE...
Monderne of Eietydse Mensbeskouing/Mensesiening- Chrizanne van Eeden
INLEIDING: In aansluiting by Sakkie Spangenberg se skets van die tradisioneel Christelike mensbeskouing van 21 Januarie: onthou julle nog die Christelik-Nasionale mensbeskouing wat vir sowat drie dekades op ons afgedwing was. Ek wonder of die rasionaal was dat vir die...
Inleidend: ‘n Christelik-tradisionele mensbeskouïng – Sakkie Spangenberg
Die tradisionele Christelike mensbeskouing Wanneer ons oor die tradisionele Christelike mensbeskouing praat, kan ons nie anders as om kennis te neem van die sienings van Augustinus (354–430) nie. Hierdie kerkvader se lees en verstaan van Genesis 1–3 vorm die grondslag...
Richard Dawkins se jongste boek ‘The God delusion’ – Sakkie Spangenberg
Inleiding Richard Dawkins se boek The God Delusion is na my mening een van die belangrike boeke wat vanjaar gepubliseer is. Dis nie ’n boek wat ’n mens maklik in godsdienstige boekwinkels in Suid-Afrika sal vind nie. In die voorwoord stel hy dit nadruklik dat hy aan...
Kan ons nog van Lewe na die Dood Praat? – Piet Muller
INLEIDEND Daar is tot dusver is 'n gesprek oor die moontlikheid van lewe na die dood tussen godsdiens en wetenskap nie nog nie moontlik nie, omdat beide partye vasgevang is in eie paradigma’s wat so 'n gesprek uitsluit. Die christelike godsdiens het ‘n...
Het die Mens ‘n (Onsterflike) Siel? – Jacques Kriel
Neither a man nor a nation can live without a higher idea, and there is only one such idea on earth, that of an immortal human soul; all the other higher ideas by which men live follow from that. (F Dostoyefsky) Die ongeldigheid van hierdie "geloof" moet aangetoon...