Samelewing
Mense wat met die NHN assosieer en sogenaamd “andersdenkend” of “vrydenkend” is, beleef hulleself dikwels as randfigure ten opsigte van die hoofstroom. Tog bevind ons ons steeds midde-in die kulturele, ekonomiese en politieke milieu van Suid-Afrika. Op die Samelewing-bladsy van die webwerf poog ons om ‘n perspektiewe te belig oor samelewingsinvloede uit die verlede en die hede. Ons kyk hoe die aspekte op ons komplekse land, Suid-Afrika, inspeel en hoe die inligting ons kan help om onsself in die samelewing te posisioneer vir meer sinvolle deelname aan ons ontvouende toekoms.
Neem gerus deel aan die proses!
• Begin ‘n gesprek op ons Facebookblad of lewer kommentaar oor artikels wat hier verskyn.
• Skryf oor ‘n betekenisvolle gebeurtenis of gedagte vir plasing by “Samelewing”.
Artikels
Kan Wurms Vlieg? Lewe in die Transformasie-Spasie – Fritz Hölscher
1. Inleiding Almal van ons vind ons self een of ander tyd in ’n lewensruimte waar die bekende antwoorde op lewensvrae net nie meer sin maak nie. Nuwe inligting, nuwe omstandighede, ’n krisis of gewoon net nuwe vrae bring ons op ’n plek van...
Die red van Reënwoude – My Diens aan God – Chris Marais
Deur: CHRIS MARAIS Datum : So 23 Okt 11 Chris Marais, ‘n voormalige predikant, praat oor sy nuwe bediening en godsdiens. Hy reken dat die verlossingsleer van die kerk daartoe gelei het dat die MENS in baie opsigte die sentrale tema van geloof geword het en dat daar...
Is Drome Betekenisvolle Boodskappe van die Nag? – Deon Van Zyl
Deur: DEON VAN ZYL Datum : So 09 Okt 11 Wat is ‘n droom? Waarom droom ons elke nag vir 60 tot 90 minute? In die Bybel is heelwat verwysings na drome en droom-interpretasie. • Wat sê kontemporêre neuro-wetenskap en navorsing oor die aard van drome en die droomproses? •...
NHN Seminaar 2011: Gode, Geeste En Geloofsgenesers – Pieter Craffert
Deur: PIETER CRAFFERT Ons jaarlikse seminaar het vanjaar weer by Weesgerus Vakansie-oord, net buite Modimolle, plaasgevind. Vanjaar was die fokus ons op lewensverstaan en –begrip deur godsdiens en geloof - en gevolglik gedrag - vanuit ‘n neurologiese perspektief te...
NHN Seminaar 2011: Die Belliggaamde Brein : Implikasies Vir Religie & Gedrag – Freddie Gous
Deur: FREDDIE GOUS Ons jaarlikse seminaar het vanjaar weer by Weesgerus Vakansie-oord, net buite Modimolle, plaasgevind. Vanjaar was die fokus ons op lewensverstaan en –begrip deur godsdiens en geloof - en gevolglik gedrag - vanuit ‘n neurologiese perspektief te...
God en Tsoenami’s – Hansie Wolmarans
Deur: Hansie Wolmarans "Ek weet presies hoekom God die Tsoenami's gestuur het" het die vrou gesê. "Dis omdat Thailand kinders as sekswerkers gebruik." "Ek hoop nie God vind uit wat in Suid-Afrika aangaan nie. Ons het die wêreldrekord vir kindermolestering", het haar...
Bybelvertaling en Homoseksualiteit – Nelda Els
Daar was onlangs 'n polemiek oor die woorde "mense wat homoseksualiteit beoefen" in 1 Korintiërs 6:9 in die Nuwe Afrikaanse Vertaling. Die ou vertaling het verwys na "sodomiete", en dit alleen laat mens al wonder wat gaan eintlik aan in dié teks. Die probleemwoord is...
Die Relevansie van Jesus se Godsdiens Vandag – Eben Scheffler
Deur: EBEN SCHEFFLER Datum : So 19 Jun 11 Die Christendom (soos verteenwoordig in die verskillende kerke en buite-kerklike bewegings) word vandag al hoe meer gekonfronteer met die feit dat die godsdiens wat rondom Jesus as die Christus ontwikkel het, nie dieselfde is...
Facing Death – Chris Marais
Deur: CHRIS MARAIS Datum : So 22 Mei 11 In die moderne samelewing word die dood in baie gevalle uit ons ervaringswêreld verdring, asof die dood nie werklik bestaan nie - die groot olifant in die sitkamer waaroor niemand meer praat nie. Dood word in pragtige houtkiste...
Eietydse Oplossings vir Paulus se Probleem – Antoinette Ehmke
Deur: ANTOINETTE EHMKE Datum : So 08 Mei 11 Ná veertig duisend jaar se kulturele evolusie van menslike bewussyn het ons formidabele interne hulpbronne tot ons beskikking om gesond, gelukkig en op goeie terme met ons al mede-mense te leef. Tog ervaar ons lewenslank ‘n...
Rondom Afrika in 180 Dae – Stanley Van Den Heever
Deur: STANLEY VAN DEN HEEVER Datum : So 27 Mrt 11 Stanley van den Heever en vriende het verlede jaar ’n omvattende reis deur Afrika onderneem. Hulle het met viertrekvoertuie al langs die Weskus van Afrika opgereis; oor die Straat van Gibraltar; deur die suidelike deel...
Oor Napraters en Vrydenkers – Hansie Wolmarans
Die verkeerde persoon vir die tema Toe ek versoek is om te gesels oor die tema, hoe mense wat hulself breedweg met die Nuwe Hervorming Beweging identifiseer, hul standpunte op ’n oop en eerlike manier met ander mense kan deel sonder om verhoudinge te verwoes, het ek...
Rigtingwysers vir ‘n Nuwe Aarde en ‘n Nuwe Lewe aan die Hand Van Eckhardt Tolle se Insigte – Pierre Malan
Deur: PIERRE MALAN Datum : So 16 Jan 11 In A New Earth, die opvolg van sy inspirerende The Power of Now, verskaf Eckhardt Tolle ‘n spirituele basis vir mense om hulle eie lewe – en dus ook die wêreld – ‘n beter en meer betekenisvolle plek te maak. In die proses...
Gebore uit die Maagd Maria – Hansie Wolmarans
Samevatting Jesaja 7:13-14 is nie 'n profesie van 'n maagdelike geboorte nie. Die kind wat Immanuel ("God-is-aan-ons-kant") genoem word, is een van Jesaja se eie seuns. Matteus 1:18-25 lê Jesaja uit om in te pas by 'n Grieks-Hellenisties mitologiese raamwerk. Jesus...
Die Herkoms van die Mens en Religie – Dr François Durand
Lank voor die ontdekking van hominied-fossiele, het bioloë reeds besef dat die mens nie slegs aan die ape verwant is nie, maar nog steeds ‘n aap is. Aristoteles en Hippokrates het reeds meer as 2200 jaar gelede die ooreenkomste tussen mense en ander ape raakgesien. ...
Suid-Afrika: ‘n ekonomiese oorsig – Anthoni Van Nieuwkerk
Die statistieke… Met ‘n gemiddelde BNI van $4960 is SA een van die min Afrika lande in die bogemiddelde inkomste kategorie SA se ekonomie is groter as Maleisië, en verreweg die grootste in Afrika Oor die afgelope paar jare het SA se ekonomiese groei dramaties versnel...
Die Virus van die Einde – Petrus de Kock
Idee-Werklikhede Politieke, sosiale, ekonomiese, en ‘n hele rits ander materiële omstandighede kan beskou word as die fisiese manifestasie van dit wat in die gemoed van die mens te vinde is. Die gedagte aan ‘n stoomtrein loop vir lank deur die verbeeldingsvlugte van...
Emma Darwin: Charles Darwin se ander kant -Fances Klopper
Inleiding Verlede jaar, 2009, was die 200ste gedenkjaar van Charles Darwin se geboorte op 12 Februarie 1809. Vrydag 12 Februarie vanjaar, sou hy 2001 jaar oud gewees het en is Darwinday weer wêreldwyd gevier. Met reg word sy prestasies en genialiteit oral met groot...
Die Belang van die Nuwe Brein-Navorsing – Hannie Belsten
Inleiding Hierdie praatjie is nie bedoel om ’n “crash-course” in Neurobiologie te wees nie. Ek gaan vir julle vertel van die nuwe brein-navorsing.Die onderwerp kan uit verskillende invalshoeke benader word. My benadering sal psigoterapeuties wees, omdat dit is waarmee...
Rassisme In “Moermekaarland” – Wilhelm Jordaan
Die keuse van die titel van my praatjie is berekend en nie moedswillig nie. Dit berus op die vertrekpunt dat Suid-Afrika sedert die vestiging van ’n demokratiese bestel, in ruim mate ’n verskeurde land is waarin die menseverskeidenheid nie met mekaar klaarkom nie. Ou...