Samelewing
Mense wat met die NHN assosieer en sogenaamd “andersdenkend” of “vrydenkend” is, beleef hulleself dikwels as randfigure ten opsigte van die hoofstroom. Tog bevind ons ons steeds midde-in die kulturele, ekonomiese en politieke milieu van Suid-Afrika. Op die Samelewing-bladsy van die webwerf poog ons om ‘n perspektiewe te belig oor samelewingsinvloede uit die verlede en die hede. Ons kyk hoe die aspekte op ons komplekse land, Suid-Afrika, inspeel en hoe die inligting ons kan help om onsself in die samelewing te posisioneer vir meer sinvolle deelname aan ons ontvouende toekoms.
Neem gerus deel aan die proses!
• Begin ‘n gesprek op ons Facebookblad of lewer kommentaar oor artikels wat hier verskyn.
• Skryf oor ‘n betekenisvolle gebeurtenis of gedagte vir plasing by “Samelewing”.
Artikels
Gedagtes oor Calvyn, Darwin, die teoligie en die Lewe – Hansie Wolmarans
Inleiding: ’n Poppespel eksperiment ’n Paar jaar gelede het Jesse Bering en David Bjorklund ’n interessante eksperiment by die Florida Atlantic University in die VSA gedoen. Hulle het vingerpoppe gebruik om ’n storie vir 8–12 jaar oue kinders te vertel. Dit handel oor...
Die Evolusieleer op Skool Gedurende die Apartheidsjare – Jurie Van Den Heever
Deur: JURIE VAN DEN HEEVER Datum : So 08 Mrt 09 Onderwysers by sommige skole weier (steeds) om evolusie in wetenskapklasse aan te bied soos deur amptelike beleidsdokumente voorgeskryf word. Jurie van den Heever sê díe stand teen evolusie is 'n oorblyfsel van...
Charles Darwin en die Christelike Geloof 1809-2009 – Sakkie Spangenberg
Creationists are right about one thing. Evolutionary biology is the science that most deeply threatens the Bible and theology (Williams 2008:15). The “greening” of Christianity [...] stands in marked contrast, and indeed direct contradiction, to much of the historic...
Het Jesus werklik “liggaamlik” opgestaan? Ja en nee! – Pieter Craffert
Inleiding In die Kindheidsevangelie van Thomas word allerhande verhale oor Jesus se jeug vertel. In een vertelling word gesê dat terwyl hulle gespeel het, het ’n ander seun hom per ongeluk teen die skouer gestamp. Jesus het kwaad geword en vir hom gesê: “Jy gaan niks...
Geweld in hetero-seksuele verhoudings – Dina Spangenberg
There is nothing nobler or more admirable than when two people who see eye to eye keep house as man and wife, confounding their enemies and delighting their friends. (Homer) We must acknowledge that violence is not the same as anger. While anger is an emotion,...
Is ons Samelewing se Morele Kompas Besig om Buite Beheer Te Draai? – Anthoni van Nieuwkerk
(Die NHN se plek in 'n plurale, postmoderne samelewing- waardevol of waardeloos?) Tata Mandela word 'n ikoon van waardigheid en verdraagsaamheid. In dieselfde week as sy 90ste verjaarsdag skryf Jon Qwelane "beledig my as jy wil maar moet my net nie gay noem...
Gilgamesj epos – Gerda de Villiers
Die Gilgamesj-epos is die oudste bestaande literêre werk, as ’n mens in terme van letterkunde praat. Wat is ’n epos? Die algemene definisie van ’n epos is dat dit ’n lang verhalende gedig is, m.a.w., dis ’n storie wat in poëtiese taal vertel word. Daar word ook...
Wat is Opwindend in Genetika en hoe raak dit Ons – Henk Huismans
INLEIDING: Die lesing beoog om ‘n oorsig te gee van enkele van die nuutste ontwikkelinge in Genetika en om op grond daarvan te probeer om ‘n paar antwoorde te verskaf op enkele van die vrae oor Genetika waarmee ons dikwels gekonfronteer word. Dit sluit vrae in oor...
‘n Blik op Suid-Afrika se toekoms – Anthoni v Nieuwkerk
Oorsig Die bedoeling met hierdie aanbieding is om gedagtes te prikkel oor ons toekomstige plek in die land en die land se plek in die wêreld Vrye vloei van idees werk goed maar daar is perke… Die parameters Scenarios I Scenarios is ‘n tegniek of benadering om te dink...
Die Nuwe Hervormers kán ons Gesond Maak – Diek van Wyk
Deur: Diek van Wyk In die rubriek Geestelike Literatuur op LitNet verskyn daar 'n artikel van Christina Landman onder die titel Kan die Nuwe Hervormers ons gesond maak? waarin sy onder meer verwys na die boek Die Nuwe Her-vorming wat pas verskyn het. In die artikel...
Eietydse Lewensgeluk – Daleen van Zyl
Die fokus val vandag op die beskouing van lewensgeluk vanuit die sielkunde, en meer spesifiek, vanuit die positiewe sielkunde. Ek glo baie sal wat vertel, bevestig wat julle reeds weet. Maar dis vir my gaaf dat iemand seker gemaak het van die feite (die navorsers). ...
Mans is van Mars en Vroue is van Venus – Wilhelm Jordaan
INLEIDING: MANS IS VAN MARS EN VROUE IS VAN VENUS Die vertrekpunt in een van die populêrste boeke van ons tyd Men are from Mars/Women are from Venus, geskryf deur die Amerikaner John Gray, is dat mans en vroue onherroeplik van mekaar verskil. Om hul verhoudingslewe te...
Christelik-Tradisionele en Eietydse Mensbeskouing van die Vrou – Louise du Toit
Deur: Louise du Toit HIERDIE IS ‘WORK IN PROGRESS’. DIS UITERS SKETSMATIG GEDOEN EN SONDER DIE NODIGE BRON-ONDERSTEUNING. EK VERSOEK DUS VRIENDELIK DOG DRINGEND DAT U NIE SKRIFTELIK UIT HIERDIE TEKS SAL AANHAAL NIE. ’N AKADEMIES VERANTWOORDE WEERGAWE VAN DIESELFDE...
Richard Dawkins se jongste boek ‘The God delusion’ – Sakkie Spangenberg
Inleiding Richard Dawkins se boek The God Delusion is na my mening een van die belangrike boeke wat vanjaar gepubliseer is. Dis nie ’n boek wat ’n mens maklik in godsdienstige boekwinkels in Suid-Afrika sal vind nie. In die voorwoord stel hy dit nadruklik dat hy aan...
Kan ons nog van Lewe na die Dood Praat? – Piet Muller
INLEIDEND Daar is tot dusver is 'n gesprek oor die moontlikheid van lewe na die dood tussen godsdiens en wetenskap nie nog nie moontlik nie, omdat beide partye vasgevang is in eie paradigma’s wat so 'n gesprek uitsluit. Die christelike godsdiens het ‘n...
Het die Mens ‘n (Onsterflike) Siel? – Jacques Kriel
Neither a man nor a nation can live without a higher idea, and there is only one such idea on earth, that of an immortal human soul; all the other higher ideas by which men live follow from that. (F Dostoyefsky) Die ongeldigheid van hierdie "geloof" moet aangetoon...
‘n Nuwe beskouïng van verhoudings en eietyds waardes – Rina Venter & Chrizanne v Eeden
SOEKERS NA EIETYDSE SIN Hierdie bespreking het gegaan oor hoe waardes in ’n samelewing ontwikkel. Beide sprekers, drs Rina Venter en Chrizanne van Eeden, het besondere klem daarop gelê dat eietydse sin (waardes) deur interaksie met die mens se omgewing ontwikkel. Die...
Die Historiese Jesus en Kersfees – Hansie Wolmarans
Deur: HANSIE WOLMARANS Datum : So 04 Des 05 Om die historiese Jesus na te vors, is soos om lae en lae verf en vernis van 'n antieke meubelstuk af te skuur. Dan mag jy vind dat daar selfs strukturele veranderings aan die meubelstuk self aangebring is. Onder lae van...
Waaroor dit gaan vir Hansie Wolmarans – Hansie Wolmarans
Deur: Hansie Wolmarans Hansie Wolmarans stel die agtergrond en dryfkrag van ons gespreksgroep so: Geloofsbelewing: Die Nuwe Hervorming Gespreksgroep is op soek na nuwe vorme van spiritualiteit en 'n eietydse geloofsbelewing. Dit gaan vir ons om 'n nie-aggressiewe...
Die Bybel: Woord Van God, Of Oor God? – Sakkie Spangenberg
1 Inleiding Ons het by die vorige drie geleenthede aan drie sake aandag gegee: 'n Nuwe spiritualiteit: Die oue is nie meer nie, die nuwe is nog nie. Fases van geloofsgroei: Nie net ons liggame groei nie, maar ook ons gees. Beelde van God/die goddelike: Teïstiese,...