“What has never been questioned has never been proven” – Denis Diderot
Die Individu
Om skielik intens alleen te voel, is ook ‘n algemene verskynsel. Die mense om jou met wie jy grootgeword het, het nie noodwendig dieselfde kopskuiwe as jy gemaak nie. As jy waag om te sê wat jy regtig dink, staar jy die gevaar van verwerping in die gesig. As jy stilbly, voel dit of jy huigel.
By die NHN sê niemand vir jou “Dit is hoe jy moet dink/voel/maak” nie. Wat ons wel doen, is om vir mekaar legkaartstukkies aan te gee. As individue kan ons daardie dinge deel wat sin, betekenis en vreugde in die lewe gee; hoe ons deur moeilike situasies en verhoudings gewerk het of wat ons inspireer en krag gee. Dit bly egter elkeen se taak om sy/haar eie legkaart te bou met watter stukkies ook al werk.
Neem gerus deel aan die proses!
• Begin ‘n gesprek op ons Facebookblad of lewer kommentaar oor artikels wat hier verskyn.
• Skryf oor ‘n betekenisvolle tyd of gebeurtenis in jou lewe vir plasing by “Ons Mense se Stories”.
Artikels
Die Relevansie van Jesus se Godsdiens Vandag – Eben Scheffler
Deur: EBEN SCHEFFLER Datum : So 19 Jun 11 Die Christendom (soos verteenwoordig in die verskillende kerke en buite-kerklike bewegings) word vandag al hoe meer gekonfronteer met die feit dat die godsdiens wat rondom Jesus as die Christus ontwikkel het, nie dieselfde is...
Oop Religieuse Gesprek – Pieter Craffert
1 Inleiding — NHN webblad Op die NHN se webblad staan daar dat ons "oop religieuse gesprek" in Suid Afrika wil bevorder. Maar wat sou ’n "oop religieuse gesprek" wees en is dit hoegeneemd moontlik om so iets te hê? Wat is die voorwaardes vir “oop gesprek”?...
Facing Death – Chris Marais
Deur: CHRIS MARAIS Datum : So 22 Mei 11 In die moderne samelewing word die dood in baie gevalle uit ons ervaringswêreld verdring, asof die dood nie werklik bestaan nie - die groot olifant in die sitkamer waaroor niemand meer praat nie. Dood word in pragtige houtkiste...
Eietydse Oplossings vir Paulus se Probleem – Antoinette Ehmke
Deur: ANTOINETTE EHMKE Datum : So 08 Mei 11 Ná veertig duisend jaar se kulturele evolusie van menslike bewussyn het ons formidabele interne hulpbronne tot ons beskikking om gesond, gelukkig en op goeie terme met ons al mede-mense te leef. Tog ervaar ons lewenslank ‘n...
‘n Eietydse Getuienis van Iemand wat in die Gereformeerde Tradisie Grootgeword het – Jacobus Vorster
Ek glo aan 'n Ewige, Onbegryplike Wese wat: Op misterieuse wyse die heelal met 'n oerknal laat ontstaan het en die natuurwette hulle gang laat gaan; Aan ons as mense 'n vryheid van keuse gegee het; Daarom nie inmeng in ons daaglikse lewens nie en ons verantwoordelik...
Post-Moderne Godsdiens, Kritiek En Sekularisme – De La Rey Marais
Agtergrond Selfs so vroeg as die periode van die doelbewuste vergeesteliking en verkerkliking van mense in Europa (500 tot 1500 n.C.) sien ons die spore van grootskaalse godsdiens kritiek en sekularisme. (Sekularisme word hier gesien as ʼn vrywording van...
Die Mens is ‘n (Selfbewuste) Grootaap – oor die Aard En Evolusie van Bewussyn – Jacques Kriel
Die begrip “bewussyn” (“consciousness”) word vandag toenemend in verskillende kontekste gebruik, maar dit is nie altyd duidelik wat presies met die begrip bedoel word, of hoe die verskillende gebruike van die begrip verband hou met mekaar en met wetenskaplike...
Drie Perspektiewe op die Ontstaan, Groei & Toekoms van die NHN – Sakkie Spangenberg, Pieter Botha, Pieter Craffert
Deur: SAKKIE SPANGENBERG, PIETER BOTHA, PIETER CRAFFERT Datum : So 30 Jan 11 Sakkie Spangenberg, Pieter Botha en Pieter Craffert vertel : waarom hulle betrokke geraak het by die ontstaan van die NHN hoe hulle die groei van die NHN beleef en hoe die toekoms van die NHN...
Rigtingwysers vir ‘n Nuwe Aarde en ‘n Nuwe Lewe aan die Hand Van Eckhardt Tolle se Insigte – Pierre Malan
Deur: PIERRE MALAN Datum : So 16 Jan 11 In A New Earth, die opvolg van sy inspirerende The Power of Now, verskaf Eckhardt Tolle ‘n spirituele basis vir mense om hulle eie lewe – en dus ook die wêreld – ‘n beter en meer betekenisvolle plek te maak. In die proses...
Gebore uit die Maagd Maria – Hansie Wolmarans
Samevatting Jesaja 7:13-14 is nie 'n profesie van 'n maagdelike geboorte nie. Die kind wat Immanuel ("God-is-aan-ons-kant") genoem word, is een van Jesaja se eie seuns. Matteus 1:18-25 lê Jesaja uit om in te pas by 'n Grieks-Hellenisties mitologiese raamwerk. Jesus...
‘n Lidmaat Tob oor die Kerk en Verandering – Jacobus Vorster
Die huidige geslag het baie verandering beleef. Sedert die wêreldoorloë het baie nuwe invloede oor die wêreld gespoel - atoomkrag, ruimteverkenning, en kommunikasienetwerke. Ons maak reeds gebruik van vervoer wat ons blitsig oor die wêreld neem, en van media wat...
Die Herkoms van die Mens en Religie – Dr François Durand
Lank voor die ontdekking van hominied-fossiele, het bioloë reeds besef dat die mens nie slegs aan die ape verwant is nie, maar nog steeds ‘n aap is. Aristoteles en Hippokrates het reeds meer as 2200 jaar gelede die ooreenkomste tussen mense en ander ape raakgesien. ...
Suid-Afrika: ‘n ekonomiese oorsig – Anthoni Van Nieuwkerk
Die statistieke… Met ‘n gemiddelde BNI van $4960 is SA een van die min Afrika lande in die bogemiddelde inkomste kategorie SA se ekonomie is groter as Maleisië, en verreweg die grootste in Afrika Oor die afgelope paar jare het SA se ekonomiese groei dramaties versnel...
Soeke na ‘n Eietydse Spiritualiteit – Sentrum Vir Eietydse Spiritualiteit – Kaapstad – Abel Pienaar en Ander
Deur: ABEL PIENAAR EN ANDER DVD 1 Die Evolusie van Spiritualiteit (Inleiding) - Ds. Abel Pienaar Die Dag toe God sy Rieme met Abraham styfgeloop het - Prof. Willie Esterhuyse Mens en die Kosmos - Dr. Gerrit Genis DVD 2 Van Mites na Rites na Georganiseerde...
Emma Darwin: Charles Darwin se ander kant -Fances Klopper
Inleiding Verlede jaar, 2009, was die 200ste gedenkjaar van Charles Darwin se geboorte op 12 Februarie 1809. Vrydag 12 Februarie vanjaar, sou hy 2001 jaar oud gewees het en is Darwinday weer wêreldwyd gevier. Met reg word sy prestasies en genialiteit oral met groot...
Die Belang van die Nuwe Brein-Navorsing – Hannie Belsten
Inleiding Hierdie praatjie is nie bedoel om ’n “crash-course” in Neurobiologie te wees nie. Ek gaan vir julle vertel van die nuwe brein-navorsing.Die onderwerp kan uit verskillende invalshoeke benader word. My benadering sal psigoterapeuties wees, omdat dit is waarmee...
Rassisme In “Moermekaarland” – Wilhelm Jordaan
Die keuse van die titel van my praatjie is berekend en nie moedswillig nie. Dit berus op die vertrekpunt dat Suid-Afrika sedert die vestiging van ’n demokratiese bestel, in ruim mate ’n verskeurde land is waarin die menseverskeidenheid nie met mekaar klaarkom nie. Ou...
Soeke na ‘n Eietydse Spiritualiteit – Abel Pienaar
Deur: ABEL PIENAAR Datum : So 04 Okt 09 Vandat ek kan onthou wonder ek oor die bestaan van God. Want, indien daar nie ’n God is nie, sou ek my uitkyk op die lewe sodanig moes aanpas om nuwe sin te vind. Hoe sou ek lewe en dood verstaan sonder ’n hemel en ’n hel? Hoe...
Soeke na ‘n Eietydse Spiritualiteit – Sentrum Vir Eietydse Spiritualiteit – Pretoria – Abel Pienaar En Ander
Deur: ABEL PIENAAR EN ANDER DVD 1 Ewolusie van Spiritualiteit (Inleiding) - Abel Pienaar Perspektiewe op Jesus van Nasaret - Sakkie Spangenberg Ons plek in die Kosmos - Gerrit Genis DVD 2 Evangelie sonder Kruis of Opstanding – ou alternatief - Piet Muller Die...
Die Evolusieleer op Skool Gedurende die Apartheidsjare – Jurie Van Den Heever
Deur: JURIE VAN DEN HEEVER Datum : So 08 Mrt 09 Onderwysers by sommige skole weier (steeds) om evolusie in wetenskapklasse aan te bied soos deur amptelike beleidsdokumente voorgeskryf word. Jurie van den Heever sê díe stand teen evolusie is 'n oorblyfsel van...