“Once in a while you have to take a break and visit yourself” – Audrey Giorgi

Skryf in vir ons gratis nuusbrief

Hieronder is die Nuusbrief Argief

Nuusbrief – Februarie 2022

Goeiedag aan alle NHN lede Ek heg hierby aan die Agenda en die Jaarverslag vir ons vergadering op die 27ste Februarie.  Die Finansiële Verslag sal by die vergadering uitgedeel word. NHN-groete Johan BrinkSakelys van die Algemene Jaarvergadering  wat gehou sal word op...

lees meer

Nuusbrief – Januarie 2022

“Eerste” NHN byeenkoms 23 Januarie 2022 te Midstream Wat ʼn heuglike dag was dit om na die lang inperking sedert Februarie 2020 weer ʼn NHN-byeenkoms te kon hou. 25 Entoesiastiese lede het by die klubhuis van die Midstream Aftree-Oord se rolbalklub ontmoet en van 10:00...

lees meer

Nuusbrief – 07 May 2021

Beste NHN Lid of Belangstellende  Hierdie nuusbrief bevat twee belangrike aankondigings. Midrandbyeenkoms 23 Mei: Te midde van die huidige gesondheidsomstandighede het genoeg lede aangedui dat hulle dit sal verkies as ons weer in persoon byeenkom. Onderhewig aan...

lees meer

Nuusbrief – 13 April 2021

Beste NHN Lid of Belangstellende  Hierdie NHN Nuusbrief bevat inligting oor eerskomende Sondag se lesing. Komende Sondag gaan dr Andreas Engelbrecht met ons gesels oor Covid-19. Mollie Kruger gaan die aanbieding, soos nou reeds gewoonte is, met behulp van...

lees meer

NHN Renaissance Seminaar van 8 en 9 Oktober

Tydens ons suksesvolle seminaar op 8 en 9 Oktober 2016, kon ons die insigte van vier gesiene kenners kry oor die tema "’n Blik in die toekoms se Kristalbal." Ons sprekers was mnr Pieter Geldenhuys, ‘n professionele toekomskundige; dr André Bartlett, teoloog; dr Frans...

lees meer

Midrandbyeenkoms en ander sake

Beste NHN Lid of Belangstellende Komende Sondag, tydens die NHN se tweeweeklikse byeenkoms in die MBA Conference Centre Ouditorium in Midrand, sal Prof Pieter Botha praat oor: “Eerbied vir Lewe”. In die gesprek tussen geloof en wetenskap kom Albert Schweitzer se...

lees meer